Modulekode | ORD 470 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die modules in die vak strek oor die derde, vierde en vyfde studiejare. Lesings, praktika, kliniese werk, seminare en besprekings oor die volgende: (a) Grondbeginsels en terapeutiese maatreëls. (b) Okklusie: ontwikkeling en morfologie. (c) Ontwikkeling en groei: skedel. (d) Vlekvrye staal: eienskappe en gebruike. (e) Ortodontiese toestelle: vereistes en tipes. (f) Weefselveranderings. (g) Wansluiting: klassifikassie en etiologie. (h) Ondersoek, hulpmiddels, diagnose en beplanning. (i) Wangewoontes. (j) Voorkomende en onderskeppende ortodonsie. (k) Behandeling: beginsels, ruimteprobleme, metodes. (l) Ekstraksie se rol. (m) Retensie. |
Modulekrediete | 21.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 ander kontak per week, 1 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Ortodonsie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App